Baie geluk aan ons o/15A en o/17 A-spanne wat as kampioene uit die stryd getree het tydens die Mercedes Sewes Toernooi.
Die o/15’s het vir Hoërskool Noord-Kaap 25-7 geklop in die finaal terwyl ons
o/17’s Hoërskool Noord-Kaap 42-7 geklop het.Baie geluk met die uitslae en baie dankie aan New Vaal Motors Kimberley en Panarottis Kimberley vir julle volgehoue ondersteuning.