Baie sterkte aan ons atlete wat aan die SA Skole Kampioenskappe deelneem in Germiston.

SA Skole vind plaas vanaf 3-5 April in Germiston.

Die volgende atlete neem deel :

DC Beaton


Megan Lienbenberg
Danika Roets
Ruan Deetlefs
Carmen Louw
Mari du Raan
Harry I’ons
Mieke Smit
Valentino Lenge
Hardus van der Merwe
Janes Labuschagne
Ulani Uys

Maak ons trots!

#trotsdiamantveld