Baie geluk aan Megan Liebenberg wat derde eindig in die Hamergooi vir dogters 0/15 by die Suid-Afrikaanse Skole Kampioenskappe in Germiston.

Danika Roets eindig vierde in dieselfde item.

Baie geluk julle twee!

#trotsdiamantveld