Baie geluk aan die 7’s wat die naweek die Frogfoot bowl trofee verower het in Pretoria.

Hulle het in die finaal teen Hoërskool Upington gelykop gespeel, maar omdat ons die 1ste drie gedruk het, het ons die finaal gewen.

Ons wil ook van die geleentheid gebruik maak om vir Mnr Leon Karemaker (Rugbyhoof) dankie te sê vir al die tyd en moeite wat hy ingesit het met die 7’s en na ‘n lang seisoen ‘n wel verdiende blaaskans het.

Baie geluk manne! Julle maak ons trots.

#trotsdiamantveld