Die seuns het hulle harte uitgespeel vandag in die Wes-Kaap. Baie geluk aan die o/14’s wat ‘n skitterende oorwinning behaal het teen Boland Landbou by die Hoërskool Outeniqua (Kwaggas) . #trotsdiamantveld jouskolerugby SuperSport Schools Rugby