Volg ons op sosiale platforms:
Baie geluk aan die 1ste-span wat Maritzburg College 38-31 geklop het tydens die Absa Wildeklawer Sport toernooi.
Diamantveld maak dus skoonskip teen Maritzburg College met al die A-spanne!
Welgedaan manne!
#trotsdiamantveld