Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is vir die o/17 Kimberley streekspan. Hulle neem deel aan die Sparweek wat tans in Upington plaasvind. Hierdie span is tans onoorwonne en gaan aan die

finaal deelneem.

Pedri van Heerden
CG Oosthuizen
Rigert Klok
Paul Cronje
Charl Swanepoel
Marnu Greeff
Carel Viljoen
Ethan Manus
Nathan Matthews
Dirk van Heerden

Baie sterkte manne! Ons hou duimvas.

#trotsdiamantveld