Tydens die George toer word daar jaarliks ‘n span gekies vir die Southern Cape Sports Tours span.

Lu-Gene Coetzer, Ernie Kruger, Emile Viljoen, Diwan Müller en Wianru Malan is gekies vir die span. Die span gaan deelneem vanaf 1 tot 10 Oktober 2022 in Dublin, Ierland.

Baie geluk met die uitmuntende prestasie manne!

#trotsdiamantveld