Wat ’n ongelooflike prestasie! Ons is baie trots om aan te kondig dat 18 van ons talentvolle netbalspelers vanjaar gekies is vir provinsiale spanne! Baie geluk aan die volgende dogters wat ingesluit is in die Noord-Kaap Diamante-spanne: O/14
Mila Strydom
Iné du Plessis
Lané Kruis
Danri Liversage
Stephany Greyling O/15
Nellmarie Hanekom
Shanté Erasmus
Liané Prinsloo
Arin Cloete
Mieke Steyn
Hazel Hutchison O/16
Micke Muller
Carli van Niekerk
Minet Cilliers
Mieke Smal O/17
Lené de Jongh
Lize Wiid
Wilma Laban Baie geluk aan elke dogter! Julle harde werk, deursettingsvermoë en passie vir die spel is iets om op trots te wees. Julle laat Diamantveld se naam skitter! Hou aan droom, glo en presteer! Ons is ongelooflik trots op julle! #trotsdiamantveld















