Baie geluk aan die volgende hokkiespelers wat ingesluit is in die verskeie provinsiale spanne. Hierdie spanne gaan deelneem in die Oos-Kaap, Gauteng en in die Vrystaat oor die Junie vakansie. Baie geluk aan elke speler! o/14B seuns:
Kian Croucamp
25-28 Junie in Gqeberha o/16B seuns:
Diwan Rost
25-28 Junie in Gqeberha o/18B seuns:
Jurie Janse van Rensburg
Henno vd Merwe
Wian van Tonder
Tiaan Coetzee
25-28 Junie in Gqeberha o/14A seuns:
Wian Burger
14-18 Junie in Gauteng o/16A seuns:
De Wet Fourie
27-3 Julie in Bloemfontein o/18A seuns:
Jean Cornelissen
15-21 Junie in Bloemfontein o/16A dogters:
Shailee Goldsmidt
Simone Steyn
27-3 Julie in Bloemfontein o/18A dogters:
Yzelle Hewitt
Elzaan Schonn
Deandre Jacobs
15-21 Junie in Bloemfontein #trotsdiamantveld
















