Die Pluimbal SA Skole Kampioenskappe het 28-30 April, 2024 in Durban plaasgevind. Die meisiespan het deurgedring na die finaal en verower ‘n tweede plek tydens die kampioenskappe. Anika van der Merwe en Charlize van der Merwe neem ook deel aan die dubbels en tree as kampioene uit die stryd. Veels geluk aan die pluimbal! #trotsdiamantveld