Baie geluk aan Alex Pretorius wat ingesluit is in die o/15 SA-span. Alex gaan aan die Kontinentale Afrika Kampioenskappe in Zimbabwe deelneem. Die kampioenskappe vind plaas vanaf 9 tot 15 Desember 2023.

Baie gluk Alex, ons hou duim vas vir jou!

#trotsdiamantveld