Barco Scheffer doen dit weer!

Baie geluk aan Barco Scheffer wat as die kampioen aangewys is by die o/19 SA Pluimbal Kampioenskappe. Die kampioenskappe het in Durban plaasgevind waar Barco die wedstryd in 3 stelle gewen het.

Baie geluk Barco!

Jy maak ons trots!

#trotsdiamantveld