Baie geluk aan die volgende spelers wat gekies is om die Noord-Kaap te verteenwoordig by die SA o.19-toernooi en Kerr-beker: Dogters: * Anika van der Merwe
* Charlize van der Merwe
* Melay Pretorius
* Mia Snyman Seuns: * Lourens Scheffer
* Alex Pretorius
* Henro Kritzinger Hulle sal van 13 tot 19 Julie in Kaapstad aan die toernooi deelneem. Sterkte aan elkeen van julle – ons weet julle gaan Diamantveld se vlag hoog laat wapper! #trotsdiamantveld
















