Baie geluk aan Cayden Le Roux en Melay Pretorius wat opgeneem is in die All Africa o.15-nasionale groep.

Hierdie groep leerders is genooi om van 20 tot 22 Junie ‘n oefenkamp in Alberton by te woon, waartydens ‘n nasionale span gekies sal word.

Sterkte aan beide hierdie leerders!

#trotsdiamantveld