Baie geluk aan Vice Hofmeyer wat gekies is vir die FNB UFS SHIMLAS span wat vanaand teen UCT IKEYS te staan kom.

Vice het in 2023 gematrikuleer by DHS en was ook ingesluit in die Cravenweek span in daardie jaar.

Baie sterkte Vice, ons is trots op jou!

#trotsdiamantveld