Izak van der Westhuizen, ‘n oud leerder wat in 2004 by ons matriek geskryf het, is aangewys as die hoofafrigter van die Cheetahs.

Izak is al sedert 2015 betrokke by die Cheethas waar

hy begin het as hulpafrigter vir die o/21 span.

Diamantveld is trots op jou Izak en wens jou alle sterkte toe met die komende seisoen.

Jy is ‘n ware voorbeeld van ” ‘n moontlikheid tot ‘n werklikheid”

Sterkte met die 2024 seisoen Izak!

#trotsdiamantveld