Ons graad 8 hempies is verseker oral sigbaar en dit vul ons met trots om te sien dat die graad 8’s hierdie hemde met trots dra. Baie dankie aan al die borge wat die SK gehelp het om vir elke graad 8 leerder ‘n hemp te gee. Die volgende borge het ons ondersteun: PC Struwig Panelbeaters & Spraypainters
Oranje Toyota Kimberley
Chellos Pizzeria & Bar – Kimberley
Mardu Plant Hire
GVS Makelaars-Brokers Kimberley
Victory Fire & Sales
MAN Truck and Bus Kimberley
Halsted Kimberley
Mr Tool Hire Kimberley
Klipdrift Safaris
Stitchbury Clothing co. #trotsdiamantveld
