Diamantveld het vandag te staan gekom teen Hoërskool Fichardtpark in die bloedige hitte.

Fichardtpark het die loot geween en kolf eerste. Hulle teken 116 lopies aan in hulle toegewysde 20 beurte. Johan Dormehl neem 2 paaltjies vir 22 lopies en De Wet Fourie neem een paaltjie en staan 19 lopies af.

Diamantveld het die telling met gemak behaal in 18.3 beurte en verloor slegs 3 paaltjies. Francois Holtzhausen teken 64 lopies aan van 40 balle.

Hoërskool Diamantveld wen met 7 paaltjies.

Welgedaan manne!

#trotsdiamantveld