Volg ons op sosiale platforms:
Dit is met groot trots dat ons Diamantveld se nuwe Eerstespan Rugbyafrigter bekend maak.
Ons sien baie uit na die 2024 seisoen met al die passie wat jy na die rugby van Diamantveld gaan bring!
#trotsdiamantveld #diamondsnuus