Ons verwelkom nege nuwe diamante by die Hoërskool Diamantveld-familie.

Philip Molnar (Engels)
Hanneri Nel (IGO en Landboustudies)
Luzanne Bruyns (LO, EBW en Ekonomie)
Bethenie du Raan

(Sportorganiseerder)
Tuane Meyer (Afrikaans en LO)
Charissa Swanepoel (LO)
Yvette van der Watt (Fisiese Wetenskappe)
Erlank Barnard (Krieket en Hokkie)
Tanya Jordaan (Aanvullende Wiskunde en LO)

Sterkte met die groot taak om Diamantveld se leerders te slyp tot skitterende diamante.

#trotsdiamantveld

iNews Kimberley