Dit is met groot trots dat ons vir Oloff Bergh by ons verwelkom as ons Bedryfsbestuurder en ons Hoof van Sport.

Ons weet jy gaan ‘n groot verskil maak hier by Diamantveld!

#trotsdiamantveld