Volg ons op sosiale platforms:
Baie sterkte aan al die matrieks wat hulle finale eksamen as skoolleerder gaan aanpak. Twaalf jaar se harde werk word nou beloon.
Hou moed! Die wenstreep is in sig.
#trotsdiamantveld