Baie geluk aan die volgende spelers wat almal ingesluit is in die Noord-Kaap Diamante Span. Die o/14 tot o/16 spanne gaan vanaf 12-16 Junie aan die All Ages Toernooi in Boksburg deelneem. Die o/17 en o/18 span gaan in Pretoria aan die Telkom Nasionale Kampioenskappe gaan deelneem vanaf 23-28 Junie. O/18:
Mari du Raan
Carmen Louw
Lara v Niekerk
Valmari Faber O/17:
Anastasia de Bruin
Charlize vd Merwe
Brithe Honiball
Izeldi Jacobs
Zandri Starke
Klarissa Taljaard
Leané v Eeden O/16:
Lize Wiid
Hester Jansen
Megan Liebenberg
Lené de Jongh
Lienka Smal O/15:
Mienke v Niekerk
Carli v Niekerk
Micke Muller
Kylie du Raan
Minet Cilliers
Mieke Smal O/14:
Shanté Erasmus
Nellmarie Hanekom
Liané Prinsloo
Arin Cloete
Ileen Louw
Hazel Hutchison
Mieke Steyn
Marnell du Plessis Baie sterkte! Ons weet dat julle Diamantveld met trots sal verteenwoordig. #trotsdiamantveld
















