Baie sterkte aan al die netbalspanne wat gaan deelneem aan die Klofiefees. Hier is ‘n lys van die skole waarteen Diamantveld te staan gaan kom.
Ons weet julle gaan ons trots maak!
Waterkloof, Reddam, Sentraal, Kalahari, Alberton East, Pro Ed, Rand Park, Framesby, La Rochelle, Upington, Eunice, Helpmekaar, Wesvalia, Kemptonpark, Klerksdorp, Transvalia, Eldoraigne, Tom Naudé, Frans du Toit, Kingsway en Centurion.