Volg ons op sosiale platforms:
Mari du Raan maak Diamantveld trots!
Mari is uitgenooi na die SA O/18 Fast Five proewe wat 26 April plaasvind. Die span wat daar gekies word gaan deelneem aan die O/18 Wêreld Kampioenskappe.
Baie geluk Mari! Jy is ‘n ware diamant.
#trotsdiamantveld