Uitslae van dag 2 by die SA Skole Kampioenskappe.

Baie geluk aan ons spelers en afrigters met die mooi netbal wat gespeel is die afgelope 2 dae.

Ons is trots op julle!

#trotsdiamantveld