Baie sterkte aan Mari du Raan wat van 22-28 Februarie gaan deelneem aan die o/21 Suid-Afrikaanse oefenkamp in Stellenbosch. Hierdie oefenkamp vorm ook deel van die proewe.

Baie sterkte Mari! Ons hou duimvas.