Mari jou doring!

Mari du Raan is ingesluit in die Suid-Afrikaanse O/16 netbalspan. Die span is gekies na afloop van gister se proewe wat plaasgevind het by die All Ages netbaltoernooi.

Baie geluk Mari!

Ons is baie trots op jou.

#trotsdiamantveld