Na ’n jaar vol harde werk, toewyding en gemeenskapsdiens, is die wenners van Mnr. en Mej. Diamantveld 2025 met trots aangekondig. Hierdie finaliste het nie net op die verhoog uitgeblink nie, maar ook in hul betrokkenheid by verskeie instansies in ons gemeenskap. Mej. Diamantveld 2025: Sheri Smith
Mnr. Diamantveld 2025: Nathan Baird Eerste Prinses: Chené van der Merwe
Eerste Prins: Conduard Katzke
Tweede Prinses: Loumari Barnard
Tweede Prins: Zuan Rautenbach Mnr. Lyf: Jonathan Harding
Mej. Bene: Sheri Smith Mnr. Persoonlikheid: Sherwin Rabie
Mej. Persoonlikheid: Abigail van der Vyver Mnr. Fotogenies: Jonathan Harding
Mej. Fotogenies: Sheri Smith Meneer van die Jaar: Mnr. Albie Louw
Juffrou van die Jaar: Juf. Bonni Swartz Hier is ‘n opgesomde lys van die instansies wat ondersteun was deur die finaliste: Caritas
Sally Aucamp
Yonder
Christina Kiddie
Kimberley DBV
Kimberley Hospitaal
Droogtehulp
Huis van Genade
Boipelo House
One Huis Ouetehuis
Belgrave Lodge Ouetehuis #trotsdiamantveld
















