Volg ons op sosiale platforms:
Baie geluk aan Mieke Smit, wat opgeneem is in die AGW-span wat op 6 September 2025 aan die ASA-landloopkampioenskappe in Mpumalanga gaan deelneem.
Sterkte, Mieke — ons hou duimvas!
#trotsdiamantveld