🏏💯 ’n Puik onoorwonne honderdtal deur Michael Nieuwoudt het die grondslag gelê vir Diamantveld se 30-lopie oorwinning oor Helpmekaar Kollege tydens die Jansenweek in Potchefstroom! 💎 Michael het ’n uitstekende 105 van 148 balle* aangeteken, terwyl Cobus Fourie 79 van 96 balle bygedra het. Diamantveld het 258/6 in hul 50 boulbeurte opgestapel, waarna die boulers Helpmekaar vir 228 uitgeboul het. Ruben Viljoen het met die bal uitgeblink met 3/38. DIAMANTVELD WEN MET 30 LOPIES! Baie geluk, manne — en ’n besondere gelukwensing aan Michael met ’n skitterende honderdtal! 💯 #trotsdiamantveld