🏏💎

Die verhoog is gereed vir vier dae van uitstaande skolekrieket wanneer van Suid-Afrika se voorste krieketskole van 8–11 Oktober in Kimberley kragte meet tydens die Wildeklawer Diamantveld T20.

Met opwindende wedstryde, jong talent en die kenmerkende tempo van T20-krieket beloof vanjaar se toernooi om weer iets besonders te wees.

📅 8–11 Oktober 2026
📍 Diamond Oval

#trotsdiamantveld