🏑 Baie geluk aan die volgende o.14-hokkiespelers wat ná afloop van die IPT-toernooie gekies is om aan die DSAC National Winter Games 5’s Hockey Tournament in Oos-Londen deel te neem. Die toernooi vind van 12–15 Julie plaas. Ons wens julle alle sterkte toe en vertrou dat julle Diamantveld en die Noord-Kaap met trots sal verteenwoordig! 💙💛 🏑 Nadia Delport
🏑 Denike Steyn
🏑 Lee-Ann van Wyk
🏑 Ohan Graven
🏑 Nehemia van Wyk Baie sterkte – ons staan trots agter julle! 💎 #trotsdiamantveld













