HoĆ«rskool Diamantveld is ongelooflik trots op Maria Maiya, een van ons toegewyde netbal buiteafrigters, met haar aanstelling as TNC Umpire Administrator vir die Telkom Netball Championship wat van 5ā10 Julie 2026 in Boksburg plaasvind.
Maria se passie, toewyding en liefde vir netbal maak haar ‘n groot aanwins vir die sport. Ons wens haar alle voorspoed toe en weet sy sal hierdie verantwoordelikheid met onderskeiding vervul.
Baie geluk, Maria. Ons is trots op jou! š
#trotsdiamantveld











