🎾 Baie geluk aan al ons tennisspelers wat die Noord-Kaap gaan verteenwoordig tydens die verskeie provinsiale kompetisies. Ons is baie trots op julle!💎 #trotsdiamantveld