💎💎 Baie geluk aan Liesa Krüger wat die afgelope naweek aan die ASA Landloop Kampioenskappe in Pretoria deelgeneem en uitstekende uitslae behaal het! 🥈 2 km – YG (16+17): 4de plek
🏃♀️ 4 km – D/16: 7de plek uit 113 atlete Om onder Suid-Afrika se beste jong landloopatlete só te presteer, is ’n besondere prestasie. 🇿🇦 Ons is ongelooflik trots op jou, Liesa! Hou aan om Diamantveld se naam hoog te hou! 💎 #trotsdiamantveld















