💎🏉🇿🇦 Baie geluk aan oud-leerling Ethan Manus (Matriek 2024) wat opgeneem is in die SA USSAS 7’s-span! 🇿🇦 Ethan wys sy veelsydigheid op die rugbyveld en het ook die afgelope naweek vir die Griekwas o/21-span uitgedraf, waar hulle die Pumas met 38–28 geklop het. 🦚🏉 Baie geluk, Ethan! ’n Uitstekende prestasie waarop ons as Diamantveld-familie baie trots is. 💎 A Posse Ad Esse – van ’n moontlikheid tot ’n werklikheid. #trotsdiamantveld















