🏏💎 Ons 1ste XI het tydens die Jansenweek in Potchefstroom ’n uitstekende oorwinning van 66 lopies oor Westville Boys’ High se o/17-span behaal! Diamantveld het 196 aangeteken, waarna Westville vir 130 uitgeboul is. ⭐ Uitblinkers:
🏏 Michael Nieuwoudt – 75 (112)*
🏏 Hanru Rademeyer – 34 (23)
🏏Francois Holtzhausen – 4/21
🏏 Cobus Fourie – 2/20 Baie geluk, manne!
A Posse Ad Esse! 💎 #trotsdiamantveld