DHS het vandag 2024 se Klippies verwelkom. Meneer Victor en die SK het die nuwelinge lekker besig gehou en gehelp dat hulle sommer gou hul voete vind.

Teambo het die dag gelei en ‘n

verskeidenheid aktiwiteite aangebied.

Dit is ‘n groot voorreg om hierdie nuwe groep graad 8’s te verwelkom. Julle is nou deel van die blou familie!

#trotsdiamantveld

#nouisekblou