Volg ons op sosiale platforms:
Baie geluk aan Mari du Raan wat ingesluit is in die o/18 SA Fast Five netbalspan!
Hierdie span gaan deelneem aan die Statebond Jeug Spele in Trinbago.
Die Statebond Spele vind plaas vanaf 4-11 Augustus.
Mari, ons is trots op jou!
#trotsdiamantveld