Volg ons op sosiale platforms:
Baie geluk Carmen Louw en Mieke Smit wat in die Atletiek Griekwaland-Wes span ingesluit is. Die twee atlete gaan aan die ASA Landloop Kampioenskappe op 16 September in Gqeberha deelneem.
Baie geluk met die goeie prestasie Carmen en Mieke!
#trotsdiamantveld