Die volgende atlete het op Saterdag, 2 Augustus, aan die AGW-kampioenskappe deelgeneem. Die uitslae is soos volg: * Anika van der Merwe (Vroue o.23) – 1ste plek * Mieke Smit (Dogters o.17) – 1ste plek * Lija Holtzhausen (Dogters o.14) – 2de plek * Mikayla van Bosch (Dogters o.14) – 3de plek * Jadian Neels (Junior mans) – 3de plek * Mandilakhe Ncozana – 5de plek Baie geluk aan al ons atlete met hul uitstekende prestasies! #trotsdiamantveld