Baie geluk aan Carmen Louw wat opgeneem is in die Noord-Kaap Provinsiale span. Carmen gaan op 30 September in Polokwane deelneem aan die Nasionale Skole Landloop Kampioenskappe.
Baie geluk met die skitterende prestasie Carmen. Ons hou duimvas vir jou!
