Volg ons op sosiale platforms:
Sterkte aan ons o/19 en o/15 krieketspanne wat aan die Paarl Bois High Kriekettoernooi gaan deelneem. Die toernooi vind vanaf 10-14 Januarie 2024 plaas waar hulle teen strawwe kompetisie te staan gaan kom.
Ons hou duimvas vir julle!
#trotsdiamantveld