Die krieket het getoer na Welkom waar hulle te staan gekom het teen Hoërskool Goudveld. Daar was egter gemengde welslae.
Die O/15A span het ‘n goeie vertoning gehad en het met 130 lopies gewen.
Die 1ste span het in moeilike toestande verloor met 6 paaltjies.
Ons is trots op julle!