Baie dankie aan Panarottis Kimberley , wat ons eerstespan bederf het met ‘n ete nadat hulle die Bloemfontein-krieketliga gewen het!
Dit dui ook die einde van die krieketseisoen aan. Baie geluk aan elke speler met al die mylpale, lopies, vangskote en paaltjies wat julle behaal het.
#trotsdiamantveld











