Baie geluk aan Danie van der Merwe, wat opgeneem is in die Noord-Kaap Colts-span. Danie sal van 30 Januarie tot 2 Februarie 2025 aan ‘n driedag- en eendagwedstryd teen die Vrystaat Colts-span deelneem. Baie geluk, Danie! Ons wens jou alle sterkte toe. #trotsdiamantveld