Ons Eerste en o.15-krieketspan speel vandag hul eerste wedstryd in die HJS Paarl Krieketfees teen Paarl Gimnasium. Die formaat is ‘n tydkrieketwedstryd in die lekker warm Wes-Kaapse weer.
Die toernooi vind plaas van 7 tot 10 Januarie, waar hulle teen strawwe kompetisie sal meeding.
Sterkte manne!
#trotsdiamantveld
