Baie geluk aan die eerste krieketspan wat gister Grey Kollege se o/19B span met 43 lopies geklop het.

DHS kolf eerste en teken 159 lopies aan in die toegelate 20 beurte. Die volgende seuns het blink uit

met die kolf:

Simon Liversage – 48(40)
Nathan Baird – 28(20)
Benjamin Potgieter – 27(27)

Grey Kollege kolf tweede en word uitgeboul vir 116 lopies. Die volgense seuns staan uit met die bal:

Simon Liversage – 4 paaltjies vir 21 lopies
Kaiden van Wyk – 2 paaltjies vir 12 lopies
Hanru Rademeyer – 2 paaltjies vir 16 lopies

Baie geluk met die skitterende vertoning!

#trotsdiamantveld